6 Toe het die koning van Israel die profete bymekaargebring,+ ongeveer vierhonderd man, en vir hulle gesê: “Sal ek teen Raʹmot-Giʹlead optrek om oorlog te voer, of sal ek dit laat staan?” En hulle het begin sê: “Trek op,+ en Jehovah sal dit in die koning se hand gee.”