Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 24:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En toe hulle van hom af wegtrek (want hulle het hom met baie kwale+ agtergelaat), het sy knegte teen hom saamgesweer+ weens die bloed+ van die seuns van die priester Joʹjada;+ en hulle het hom op sy slaapbank doodgemaak, sodat hy gesterf het.+ Toe het hulle hom in die Stad van Dawid+ begrawe, maar hulle het hom nie in die grafte van die konings+ begrawe nie.

  • 2 Kronieke 25:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En van die tyd af dat Amaʹsia daarvan afgewyk het om Jehovah te volg, het hulle in Jerusalem ’n sameswering+ teen hom gesmee. Eindelik het hy na Lagis+ gevlug; maar hulle het hom laat agtervolg na Lagis en hom daar doodgemaak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel