25 Toe die Siriërs weggaan, was hy ernstig gewond, en sy eie knegte het teen hom saamgesweer omdat hy die seun van die priester Jojaʹda doodgemaak het.+ Hulle het hom op sy bed doodgemaak.+ En hulle het hom in die Stad van Dawid+ begrawe, maar nie in die grafte van die konings nie.+