1 Konings 14:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En die res van die aangeleenthede van Rehaʹbeam en alles wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Juda nie? 2 Kronieke 26:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En die res van die aangeleenthede van Ussiʹa,+ die eerstes en die laastes, het die profeet Jesaja,+ die seun van Amos,+ opgeteken.
29 En die res van die aangeleenthede van Rehaʹbeam en alles wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Juda nie?
22 En die res van die aangeleenthede van Ussiʹa,+ die eerstes en die laastes, het die profeet Jesaja,+ die seun van Amos,+ opgeteken.