5 Toe het Jehovah sy God hom in die hand+ van die koning van Sirië+ gegee, sodat hulle hom verslaan het en van hom baie gevangenes weggevoer en na Damaskus+ gebring het. En hy is ook in die hand van die koning van Israel+ gegee, sodat dié hom met ’n groot slagting verslaan het.