Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 28
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 28:1

Kruisverwysings

  • +2Kn 16:2; 1Kr 3:13; Jes 7:1; Ho 1:1; Mi 1:1; Mt 1:9
  • +2Kn 16:2
  • +1Kn 3:14

2 Kronieke 28:2

Kruisverwysings

  • +1Kn 12:28; 16:33
  • +Eks 34:17; Le 19:4
  • +Rig 2:11

2 Kronieke 28:3

Kruisverwysings

  • +Ho 2:13
  • +2Kn 23:10; Jer 7:31
  • +2Kr 33:6
  • +De 12:31; 2Kn 21:2; 2Kr 33:2
  • +2Kn 16:3

2 Kronieke 28:4

Kruisverwysings

  • +2Kn 16:4
  • +Le 26:30
  • +1Kn 14:23
  • +Jes 57:5

2 Kronieke 28:5

Kruisverwysings

  • +Rig 2:14; 2Kr 33:11; 36:17; Ps 76:12
  • +2Kn 16:6; 2Kr 24:24
  • +Ge 14:15; 2Sa 8:6; 1Kr 18:5
  • +2Kn 16:5

2 Kronieke 28:6

Kruisverwysings

  • +2Kn 15:37; Jes 7:1
  • +Jes 7:9
  • +De 6:14; 31:16; 2Kr 15:2; Ps 73:27; Jes 1:28; Jer 2:19

2 Kronieke 28:7

Kruisverwysings

  • +Jes 9:21

2 Kronieke 28:8

Kruisverwysings

  • +1Kn 16:24; 22:51

2 Kronieke 28:9

Kruisverwysings

  • +Rig 3:8; Ps 69:26; Jes 10:5; Sag 1:15
  • +Ese 25:12
  • +Ge 4:10; Esr 9:6; Op 18:5

2 Kronieke 28:10

Kruisverwysings

  • +Le 25:39, 46; 2Kr 8:9

2 Kronieke 28:11

Kruisverwysings

  • +Jes 58:6; Jer 34:15
  • +Mt 7:2; Jak 2:13

2 Kronieke 28:12

Kruisverwysings

  • +1Kr 28:1
  • +Jes 9:21

2 Kronieke 28:13

Kruisverwysings

  • +Nu 32:14
  • +Eks 22:24; Jos 22:18; Ro 2:5

2 Kronieke 28:14

Kruisverwysings

  • +1Kr 12:23
  • +2Kr 28:8
  • +1Kr 28:1; Pr 12:11

2 Kronieke 28:15

Kruisverwysings

  • +2Kr 28:12
  • +Job 31:19; Ps 106:46; Jes 58:7
  • +2Kn 6:22; Jak 2:15
  • +Lu 6:27; Ro 12:20
  • +Ro 15:1
  • +Nu 22:1; Jos 6:1
  • +De 34:3; Rig 1:16
  • +1Kn 16:24

2 Kronieke 28:16

Kruisverwysings

  • +2Kn 16:7; Jes 7:10
  • +Jes 7:17

2 Kronieke 28:17

Kruisverwysings

  • +Le 26:18; Ob 10

2 Kronieke 28:18

Kruisverwysings

  • +1Sa 5:1; 31:11; 2Kr 26:6
  • +De 1:7; Jos 9:1; 2Kr 26:10
  • +Nu 21:1; De 34:3; 2Sa 24:7
  • +Jos 15:10; 1Sa 6:9
  • +2Kr 11:10
  • +Jos 15:41
  • +Jos 15:35
  • +Rig 14:1

2 Kronieke 28:19

Kruisverwysings

  • +Le 26:18; De 28:43; 1Sa 2:7; Job 40:12
  • +Eks 32:25

2 Kronieke 28:20

Kruisverwysings

  • +2Kn 15:29; 16:7; 1Kr 5:26
  • +2Kn 17:5; Jes 7:20

2 Kronieke 28:21

Kruisverwysings

  • +2Kr 12:9
  • +2Kn 18:15
  • +1Kr 28:1
  • +2Kn 18:16

2 Kronieke 28:22

Kruisverwysings

  • +Ps 52:7; Spr 19:3

2 Kronieke 28:23

Kruisverwysings

  • +2Kr 25:14; Jer 44:5
  • +2Kn 16:12, 13
  • +Hab 1:11
  • +Jer 10:5; 44:18
  • +Eks 23:33; De 7:16; Jes 1:28

2 Kronieke 28:24

Kruisverwysings

  • +1Kn 7:45; 2Kr 4:18
  • +2Kn 16:17
  • +1Kn 6:34; 2Kr 29:7
  • +2Kr 33:5; Jer 2:28

2 Kronieke 28:25

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:23; 2Kn 15:35; 2Kr 21:11; 33:3
  • +2Kr 28:4
  • +1Kor 10:22

2 Kronieke 28:26

Kruisverwysings

  • +2Kr 27:7
  • +2Kn 16:19

2 Kronieke 28:27

Kruisverwysings

  • +2Kr 21:20; 33:20; Spr 10:7

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 28:12Kn 16:2; 1Kr 3:13; Jes 7:1; Ho 1:1; Mi 1:1; Mt 1:9
2 Kron. 28:12Kn 16:2
2 Kron. 28:11Kn 3:14
2 Kron. 28:21Kn 12:28; 16:33
2 Kron. 28:2Eks 34:17; Le 19:4
2 Kron. 28:2Rig 2:11
2 Kron. 28:3Ho 2:13
2 Kron. 28:32Kn 23:10; Jer 7:31
2 Kron. 28:32Kr 33:6
2 Kron. 28:3De 12:31; 2Kn 21:2; 2Kr 33:2
2 Kron. 28:32Kn 16:3
2 Kron. 28:42Kn 16:4
2 Kron. 28:4Le 26:30
2 Kron. 28:41Kn 14:23
2 Kron. 28:4Jes 57:5
2 Kron. 28:5Rig 2:14; 2Kr 33:11; 36:17; Ps 76:12
2 Kron. 28:52Kn 16:6; 2Kr 24:24
2 Kron. 28:5Ge 14:15; 2Sa 8:6; 1Kr 18:5
2 Kron. 28:52Kn 16:5
2 Kron. 28:62Kn 15:37; Jes 7:1
2 Kron. 28:6Jes 7:9
2 Kron. 28:6De 6:14; 31:16; 2Kr 15:2; Ps 73:27; Jes 1:28; Jer 2:19
2 Kron. 28:7Jes 9:21
2 Kron. 28:81Kn 16:24; 22:51
2 Kron. 28:9Rig 3:8; Ps 69:26; Jes 10:5; Sag 1:15
2 Kron. 28:9Ese 25:12
2 Kron. 28:9Ge 4:10; Esr 9:6; Op 18:5
2 Kron. 28:10Le 25:39, 46; 2Kr 8:9
2 Kron. 28:11Jes 58:6; Jer 34:15
2 Kron. 28:11Mt 7:2; Jak 2:13
2 Kron. 28:121Kr 28:1
2 Kron. 28:12Jes 9:21
2 Kron. 28:13Nu 32:14
2 Kron. 28:13Eks 22:24; Jos 22:18; Ro 2:5
2 Kron. 28:141Kr 12:23
2 Kron. 28:142Kr 28:8
2 Kron. 28:141Kr 28:1; Pr 12:11
2 Kron. 28:152Kr 28:12
2 Kron. 28:15Job 31:19; Ps 106:46; Jes 58:7
2 Kron. 28:152Kn 6:22; Jak 2:15
2 Kron. 28:15Lu 6:27; Ro 12:20
2 Kron. 28:15Ro 15:1
2 Kron. 28:15Nu 22:1; Jos 6:1
2 Kron. 28:15De 34:3; Rig 1:16
2 Kron. 28:151Kn 16:24
2 Kron. 28:162Kn 16:7; Jes 7:10
2 Kron. 28:16Jes 7:17
2 Kron. 28:17Le 26:18; Ob 10
2 Kron. 28:181Sa 5:1; 31:11; 2Kr 26:6
2 Kron. 28:18De 1:7; Jos 9:1; 2Kr 26:10
2 Kron. 28:18Nu 21:1; De 34:3; 2Sa 24:7
2 Kron. 28:18Jos 15:10; 1Sa 6:9
2 Kron. 28:182Kr 11:10
2 Kron. 28:18Jos 15:41
2 Kron. 28:18Jos 15:35
2 Kron. 28:18Rig 14:1
2 Kron. 28:19Le 26:18; De 28:43; 1Sa 2:7; Job 40:12
2 Kron. 28:19Eks 32:25
2 Kron. 28:202Kn 15:29; 16:7; 1Kr 5:26
2 Kron. 28:202Kn 17:5; Jes 7:20
2 Kron. 28:212Kr 12:9
2 Kron. 28:212Kn 18:15
2 Kron. 28:211Kr 28:1
2 Kron. 28:212Kn 18:16
2 Kron. 28:22Ps 52:7; Spr 19:3
2 Kron. 28:232Kr 25:14; Jer 44:5
2 Kron. 28:232Kn 16:12, 13
2 Kron. 28:23Hab 1:11
2 Kron. 28:23Jer 10:5; 44:18
2 Kron. 28:23Eks 23:33; De 7:16; Jes 1:28
2 Kron. 28:241Kn 7:45; 2Kr 4:18
2 Kron. 28:242Kn 16:17
2 Kron. 28:241Kn 6:34; 2Kr 29:7
2 Kron. 28:242Kr 33:5; Jer 2:28
2 Kron. 28:251Kn 14:23; 2Kn 15:35; 2Kr 21:11; 33:3
2 Kron. 28:252Kr 28:4
2 Kron. 28:251Kor 10:22
2 Kron. 28:262Kr 27:7
2 Kron. 28:262Kn 16:19
2 Kron. 28:272Kr 21:20; 33:20; Spr 10:7
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 28:1-27

2 Kronieke

28 Agas+ was twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het sestien jaar in Jerusalem regeer,+ en hy het nie gedoen wat reg was in Jehovah se oë soos sy voorvader Dawid nie.+ 2 Maar hy het in die weë van die konings van Israel+ gewandel, en hy het selfs gegote+ beelde van die Baäls+ gemaak. 3 En hy het offerrook+ in die vallei van die seun van Hinnom+ laat opgaan en sy seuns+ in die vuur verbrand, volgens die verfoeilike+ dinge van die nasies wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het.+ 4 En hy het gereeld offerandes gebring+ en offerrook laat opgaan op die hoogtes+ en op die heuwels+ en onder elke soort blaarryke boom.+

5 Toe het Jehovah sy God hom in die hand+ van die koning van Sirië+ gegee, sodat hulle hom verslaan het en van hom baie gevangenes weggevoer en na Damaskus+ gebring het. En hy is ook in die hand van die koning van Israel+ gegee, sodat dié hom met ’n groot slagting verslaan het. 6 En Peka,+ die seun van Remaʹlia,+ het op een dag honderd-en-twintigduisend in Juda doodgemaak, almal dapper manne, omdat hulle Jehovah, die God van hulle voorvaders, verlaat het.+ 7 Verder het Sigri, ’n sterk man van Eʹfraim,+ Maäseʹja, die seun van die koning, en Asriʹkam, die leier van die huishouding, en Elʹkana, die een net onder die koning, doodgemaak. 8 Daarbenewens het die kinders van Israel tweehonderdduisend van hulle broers gevange geneem, vroue, seuns en dogters; en ook het hulle baie buit as roofgoed van hulle geneem, waarna hulle die buit na Samariʹa+ gebring het.

9 En ’n profeet van Jehovah met die naam Oded was daar. En hy het uitgegaan tot voor die leër wat na Samariʹa gekom het en vir hulle gesê: “Kyk! Weens die woede+ van Jehovah, die God van julle voorvaders, teen Juda het hy hulle in julle hand gegee, sodat julle onder hulle doodgemaak het met ’n woede+ wat tot aan die hemel gereik het.+ 10 En nou dink julle daaraan om die kinders van Juda en van Jerusalem diensknegte+ en diensmeisies vir julle te maak. Maar is daar nie by julle skulde teenoor Jehovah julle God nie? 11 Luister dan nou na my en stuur die gevangenes terug wat julle van julle broers gevange geneem het,+ want Jehovah se brandende toorn is teen julle.”+

12 Daarop het sekere manne uit die hoofde+ van die kinders van Eʹfraim,+ Asarʹja, die seun van Joʹhanan, Beregʹja, die seun van Mesilʹlemot, en Jehiskiʹa, die seun van Sallum, en Amaʹsa, die seun van Hadlai, opgestaan teen dié wat van die krygstog af ingekom het 13 en vir hulle gesê: “Julle mag die gevangenes nie hier inbring nie, want dit sal vir ons lei tot skuld teenoor Jehovah. Julle dink daaraan om by ons sondes en by ons skuld by te voeg, want die skuld wat ons het, is oorvloedig,+ en daar is brandende toorn+ teen Israel.” 14 Daarop het die gewapende+ manne die gevangenes+ en die roofgoed voor die vorste+ en die hele gemeente gelaat. 15 Toe het die manne wat by name aangewys is,+ opgestaan en die gevangenes geneem, en hulle het al hulle naaktes uit die buit geklee. En hulle het hulle geklee+ en aan hulle sandale verskaf en hulle laat eet+ en drink+ en hulle gesalf. Verder het hulle almal wat gestrompel het, op die esels vervoer+ en hulle na Jeʹrigo,+ die palmstad,+ gebring, langs hulle broers. Daarna het hulle na Samariʹa+ teruggekeer.

16 In dié tyd het koning Agas+ na die konings van Assiʹrië+ gestuur dat hulle hom moet help. 17 En weer eens het die Edomiete+ ingekom en Juda verslaan en gevangenes weggevoer. 18 Wat die Filistyne+ betref, hulle het in die stede van die Sjefeʹla+ en die Negeb+ van Juda ’n inval gedoen en het Bet-Semes+ en Aʹjalon+ en Gedeʹrot+ en Sogo+ en sy afhanklike dorpe en Timna+ en sy afhanklike dorpe en Gimso en sy afhanklike dorpe ingeneem; en hulle het daar gaan woon. 19 Want Jehovah het Juda verneder+ weens Agas, die koning van Israel, omdat hy bandeloosheid in Juda laat toeneem het,+ en daar is met groot ontrouheid teenoor Jehovah gehandel.

20 Uiteindelik het Tilʹgat-Pilneʹser,+ die koning van Assiʹrië, teen hom gekom en hom in benoudheid gebring+ en hom nie versterk nie. 21 Want Agas het die huis van Jehovah+ en die huis van die koning+ en van die vorste+ gestroop en so aan die koning van Assiʹrië ’n geskenk gegee;+ maar dit het hom niks gehelp nie. 22 Maar in die tyd dat hy hom in benoudheid gebring het, het hy, dit wil sê koning Agas, nog ontrouer teenoor Jehovah gehandel.+ 23 En hy het offerandes begin bring aan die gode+ van Damaskus+ wat hom verslaan het, en hy het gesê: “Omdat die gode van die konings van Sirië hulle help,+ sal ek aan hulle offerandes bring, sodat hulle my kan help.”+ En hulle het vir hom en die hele Israel ’n rede tot struikeling geword.+ 24 Daarbenewens het Agas die voorwerpe+ van die huis van die ware God bymekaargebring en die voorwerpe van die huis van die ware God stukkend gekap+ en die deure+ van die huis van Jehovah toegemaak en op elke hoek in Jerusalem vir hom altare gemaak.+ 25 En in al die stede, ja, die stede van Juda, het hy hoogtes+ gemaak om vir ander gode offerrook te laat opgaan,+ sodat hy Jehovah, die God van sy voorvaders, aanstoot gegee het.+

26 Wat die res van sy aangeleenthede+ en al sy weë betref, die eerstes en die laastes, kyk, dit is opgeteken in die Boek+ van die konings van Juda en van Israel. 27 Uiteindelik het Agas met sy voorvaders ontslaap, en hulle het hom in die stad, in Jerusalem, begrawe, want hulle het hom nie in die grafte van die konings van Israel+ ingebring nie. En sy seun Hiskiʹa het in sy plek begin regeer.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel