24 Want met ’n klein aantal manne het die krygsmag van die Siriërs ’n inval gedoen,+ en Jehovah het ’n baie groot krygsmag in hulle hand gegee,+ omdat hulle Jehovah, die God van hulle voorvaders, verlaat het; en aan Joas het hulle strafgerigte voltrek.+