6 Verder het hy tien komme gemaak en vyf aan die regterkant en vyf aan die linkerkant gesit,+ om daarin te was.+ Dinge wat met die brandoffer te doen gehad het,+ het hulle daarin afgespoel. Maar die see was vir die priesters om daarin te was.+
20 En die twee pilare,+ die een see+ en die twaalf koperbulle+ wat onder die see was, die waentjies, wat koning Salomo vir die huis van Jehovah gemaak het.+ Die gewig van die koper—van al hierdie voorwerpe—is nie bereken nie.+