Deuteronomium 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En die res van Giʹlead+ en die hele Basan+ van die koninkryk van Og het ek aan die halwe stam van Manasʹse gegee. Word die hele Argobstreek+ van die hele Basan nie die land van die Refaïete+ genoem nie?
13 En die res van Giʹlead+ en die hele Basan+ van die koninkryk van Og het ek aan die halwe stam van Manasʹse gegee. Word die hele Argobstreek+ van die hele Basan nie die land van die Refaïete+ genoem nie?