1 Konings 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ek het met welslae ’n huis as verhewe woning vir u gebou,+ ’n vaste plek+ waar u tot onbepaalde tyd kan woon.”+ Psalm 135:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Mag Jehovah geloof word uit Sion,+Hy wat in Jerusalem woon.+LOOF Jah!+
13 Ek het met welslae ’n huis as verhewe woning vir u gebou,+ ’n vaste plek+ waar u tot onbepaalde tyd kan woon.”+