Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En dié wat u naam ken, sal op u vertrou,+

      Want u sal dié wat u soek, beslis nie verlaat nie, o Jehovah.+

  • Jeremia 9:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 “Maar laat hy wat met homself spog, hieroor met homself spog, dat hy insig+ en kennis van my het, dat ek Jehovah is,+ die Een wat liefderyke goedhartigheid, geregtigheid en regverdigheid op die aarde beoefen;+ want in hierdie dinge skep ek behae”,+ is die woord van Jehovah.

  • Hebreërs 8:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “‘En hulle sal hoegenaamd nie elkeen sy medeburger en elkeen sy broer leer en sê: “Ken Jehovah!”+ nie. Want hulle almal sal my ken,+ van die geringste tot die grootste onder hulle.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel