Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:61
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 61 En julle hart moet volkome+ met Jehovah ons God wees deur volgens sy voorskrifte te wandel en deur sy gebooie te onderhou, soos vandag.”

  • 2 Konings 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Ek smeek u, o Jehovah, onthou+ asseblief hoe ek in waaragtigheid+ en met ’n volkome hart+ voor u gewandel het+ en gedoen het wat goed was in u oë.”+ En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.+

  • Psalm 101:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Ek sal op ’n onberispelike wyse oordeelkundig handel.+

      Wanneer sal u na my toe kom?+

      Ek sal in my huis in die onkreukbaarheid van my hart wandel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel