Genesis 12:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Later het hy daarvandaan getrek na die bergstreek oos van Bet-El+ en sy tent opgeslaan met Bet-El in die weste en Ai+ in die ooste. Toe het hy daar vir Jehovah ’n altaar gebou+ en die naam van Jehovah begin aanroep.+ Psalm 55:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Wat my betref, tot God sal ek roep;+En Jehovah sal my red.+ Psalm 99:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Moses en Aäron was onder sy priesters,+En Samuel was onder dié wat sy naam aangeroep het.+Hulle het Jehovah aangeroep, en hy het hulle bly antwoord.+ Jeremia 33:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 ‘Roep my aan en ek sal jou antwoord+ en jou geredelik groot en onbegryplike dinge vertel wat jy nie geweet het nie.’”+
8 Later het hy daarvandaan getrek na die bergstreek oos van Bet-El+ en sy tent opgeslaan met Bet-El in die weste en Ai+ in die ooste. Toe het hy daar vir Jehovah ’n altaar gebou+ en die naam van Jehovah begin aanroep.+
6 Moses en Aäron was onder sy priesters,+En Samuel was onder dié wat sy naam aangeroep het.+Hulle het Jehovah aangeroep, en hy het hulle bly antwoord.+
3 ‘Roep my aan en ek sal jou antwoord+ en jou geredelik groot en onbegryplike dinge vertel wat jy nie geweet het nie.’”+