2 Kronieke 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En hy het voor die altaar van Jehovah gaan staan voor die hele gemeente van Israel,+ en hy het toe sy palms uitgestrek.+ 2 Kronieke 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Nou sal my oë+ oop wees en my ore+ ag gee op gebed in hierdie plek.
12 En hy het voor die altaar van Jehovah gaan staan voor die hele gemeente van Israel,+ en hy het toe sy palms uitgestrek.+