Eksodus 9:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Moses het toe uit die stad uitgegaan, weg van Farao af, en sy hande na Jehovah uitgestrek, en die donderslae en die hael het begin ophou, en reën het nie meer op die aarde neergestort nie.+ Psalm 28:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hoor die stem van my dringende versoeke wanneer ek tot u om hulp roep,Wanneer ek my hande ophef+ na die binneste vertrek van u heiligdom.+ 1 Timoteus 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarom wil ek hê dat die manne op elke plek moet aanhou bid en lojale hande moet ophef,+ sonder gramskap+ en debatte.+
33 Moses het toe uit die stad uitgegaan, weg van Farao af, en sy hande na Jehovah uitgestrek, en die donderslae en die hael het begin ophou, en reën het nie meer op die aarde neergestort nie.+
2 Hoor die stem van my dringende versoeke wanneer ek tot u om hulp roep,Wanneer ek my hande ophef+ na die binneste vertrek van u heiligdom.+
8 Daarom wil ek hê dat die manne op elke plek moet aanhou bid en lojale hande moet ophef,+ sonder gramskap+ en debatte.+