Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Die wraak is myne, en die vergelding.+

      Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+

      Want die dag van hulle ongeluk is naby,+

      En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+

  • Rigters 14:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Wat sy vader en sy moeder betref, hulle het nie geweet dat dit van Jehovah kom nie,+ dat hy ’n geleentheid teen die Filistyne soek, aangesien die Filistyne in dié tyd oor Israel geheers het.+

  • 2 Kronieke 10:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die koning het nie na die volk geluister nie; want die wending van sake het van die ware God gekom,+ sodat Jehovah sy woord kon uitvoer+ wat hy deur middel van Ahiʹa,+ die Siloniet,+ tot Jeroʹbeam, die seun van Nebat, gespreek het.+

  • Psalm 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek het.+

      Die goddelose is deur die werk van sy eie hande verstrik.+

      Higgajon. Sela.

  • Amos 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 As ’n horing in ’n stad geblaas word, bewe die volk dan nie ook nie?+ As rampspoed in die stad plaasvind, is dit dan nie ook Jehovah wat opgetree het nie?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel