13 Die seuns van Amram was Aäron+ en Moses.+ Maar Aäron is afgesonder+ om die Allerheiligste+ te heilig, hy en sy seuns tot onbepaalde tyd, om offerrook+ voor Jehovah te laat opgaan, om hom te dien+ en om tot onbepaalde tyd in sy naam te seën.+
10 Wat ons betref, Jehovah is ons God,+ en ons het hom nie verlaat nie; maar priesters, die seuns van Aäron, dien Jehovah, en so ook die Leviete in die werk.+