21 Wat Salomo betref, hy was heerser oor al die koninkryke van die Rivier+ af tot by die land van die Filistyne en tot by die grens van Egipte. Hulle het geskenke gebring en Salomo gedien al die dae van sy lewe.+
5 En Jehovah het die koninkryk stewig gevestig in sy hand;+ en die hele Juda het aan Joʹsafat geskenke bly gee,+ en hy het rykdom en heerlikheid in oorvloed gehad.+