Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Op dié dag het Jehovah ’n verbond met Abram gesluit+ en gesê: “Aan jou saad sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+

  • Eksodus 23:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “En ek sal jou grens vasstel van die Rooi See af tot by die see van die Filistyne en van die wildernis af tot by die Rivier;+ want ek sal die inwoners van die land in julle hand gee, en jy sal hulle beslis voor jou uit verdryf.+

  • Deuteronomium 11:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Elke plek waarop julle voetsool trap, sal julle s’n word.+ Van die wildernis tot by die Libanon, van die Rivier, die Eufraatrivier, tot by die westelike see sal julle grens wees.+

  • 2 Samuel 8:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Dawid het Hadadeʹser,+ die seun van Rehob, die koning van Soba,+ verslaan terwyl hy gegaan het om sy mag aan die Eufraatrivier+ te herstel.

  • 1 Kronieke 19:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe die Siriërs sien dat hulle voor Israel verslaan is,+ het hulle boodskappers gestuur en die Siriërs uitgebring wat in die streek van die Rivier+ was, met Sofag, die leërhoof van Hadadeʹser, voor hulle.

  • Psalm 72:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 En hy sal onderdane hê van see tot see+

      En van die Rivier+ tot aan die eindes van die aarde.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel