22 En as julle vir my sê: ‘In Jehovah+ ons God het ons ons vertroue gestel’,+ is dit dan nie sý hoogtes+ en sý altare wat Hiskiʹa+ verwyder het nie, terwyl hy vir Juda en Jerusalem sê: ‘Voor hierdie altaar moet julle julle in Jerusalem neerbuig’?”’+
12 Het Hiskiʹa nie sy hoogtes+ en sy altare+ verwyder en toe vir Juda en vir Jerusalem gesê: “Voor een altaar+ moet julle buig+ en daarop moet julle offerrook laat opgaan”+ nie?