2 Konings 18:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Maar dalk sal julle vir my sê: ‘Ons vertrou op Jehovah ons God.’+ Is dit dan nie sy offerhoogtes en altare wat Hiskiʹa verwyder het nie,+ terwyl hy vir Juda en Jerusalem sê: ‘Julle moet voor hierdie altaar in Jerusalem neerbuig’?”’+ 2 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 18:22 Die Wagtoring,2010/7/15, bl. 13
22 Maar dalk sal julle vir my sê: ‘Ons vertrou op Jehovah ons God.’+ Is dit dan nie sy offerhoogtes en altare wat Hiskiʹa verwyder het nie,+ terwyl hy vir Juda en Jerusalem sê: ‘Julle moet voor hierdie altaar in Jerusalem neerbuig’?”’+