27 Gedra julle net op ’n wyse wat die goeie nuus oor die Christus waardig is,+ sodat ek, hetsy ek kom en julle sien of afwesig is, van die dinge aangaande julle kan hoor, dat julle in een gees vasstaan, met een siel+ sy aan sy vir die geloof van die goeie nuus stry