Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Filippense 1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Filippense 1:1

Kruisverwysings

  • +1Kor 7:22
  • +Han 16:12
  • +1Ti 3:1, 8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Georganiseer, bl. 53

Filippense 1:2

Kruisverwysings

  • +Ef 1:2

Filippense 1:3

Kruisverwysings

  • +Ro 1:8

Filippense 1:4

Kruisverwysings

  • +1Te 1:2

Filippense 1:5

Kruisverwysings

  • +Flp 1:27

Filippense 1:6

Kruisverwysings

  • +Flp 2:13
  • +1Kor 1:8

Filippense 1:7

Kruisverwysings

  • +2Kor 3:2
  • +Flp 4:14
  • +Ef 3:1; Flp 1:13; Kol 4:18; 2Ti 1:8; Flm 13
  • +Han 24:10, 14; Flp 1:16
  • +Han 25:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 21

    Die Wagtoring,

    2015/2/15, bl. 15-20

    1999/8/15, bl. 21-22

    1998/12/1, bl. 18

    Getuig, bl. 131-132

    Verkondigers, bl. 678, 696

    “Hele Skrif”, bl. 94

Filippense 1:8

Kruisverwysings

  • +Kol 3:12

Filippense 1:9

Kruisverwysings

  • +1Te 3:12
  • +Joh 17:3; 2Pe 3:18
  • +1Kor 10:15; Heb 5:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/8, bl. 9-10

    Die Wagtoring (1997),

    1997/3/15, bl. 16-17

    1995/6/15, bl. 20

Filippense 1:10

Kruisverwysings

  • +Ro 12:2; Ef 5:10
  • +Flp 2:15
  • +Ro 14:13, 21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 12

    Ontwaak!,

    nr. 1 2020 bl. 12

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/8, bl. 10-12

    Die Wagtoring,

    2008/11/15, bl. 24

    1997/3/15, bl. 16-17

Filippense 1:11

Kruisverwysings

  • +Joh 15:5; Jak 3:18
  • +Ef 1:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/8, bl. 12

    Die Wagtoring,

    2007/4/15, bl. 24

Filippense 1:12

Kruisverwysings

  • +Flp 1:14

Filippense 1:13

Kruisverwysings

  • +Ef 3:1
  • +Han 28:31
  • +Flp 4:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/2/15, bl. 14-16

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1825

Filippense 1:14

Kruisverwysings

  • +2Ti 2:9

Filippense 1:15

Kruisverwysings

  • +Mt 7:22; 2Kor 12:20
  • +1Kor 9:17; 13:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1991),

    1991/10/1, bl. 21

Filippense 1:16

Kruisverwysings

  • +Flp 1:7

Filippense 1:17

Kruisverwysings

  • +Jak 3:14
  • +2Kor 11:28

Filippense 1:18

Kruisverwysings

  • +Ga 2:4
  • +Lu 9:50

Filippense 1:19

Kruisverwysings

  • +2Kor 1:11
  • +Joh 15:26; 1Pe 1:11

Filippense 1:20

Kruisverwysings

  • +Ro 8:19
  • +Ro 5:5
  • +Ps 119:46; Ro 1:16; 2Ti 1:8
  • +Ef 6:20
  • +2Kor 4:10; Kol 1:24
  • +Ro 14:8; 1Pe 4:16

Filippense 1:21

Kruisverwysings

  • +Ga 2:20; 6:14
  • +1Te 4:14; 2Ti 4:8; Op 14:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1995),

    1995/3/1, bl. 30

Filippense 1:22

Kruisverwysings

  • +Joh 15:16

Filippense 1:23

Kruisverwysings

  • +2Kor 5:6
  • +2Ti 4:6
  • +1Kor 15:42; 2Kor 5:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/8/15, bl. 28

    1995/3/1, bl. 30-31

Filippense 1:24

Kruisverwysings

  • +Han 9:15; 20:29

Filippense 1:25

Kruisverwysings

  • +Flm 22
  • +Ro 1:11; Ef 4:12; 1Ti 4:15

Filippense 1:27

Kruisverwysings

  • +Ef 4:1; Kol 1:10
  • +Han 4:32; Ro 15:6; 1Kor 1:10; Ef 4:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/8/15, bl. 11-12

    2010/9/15, bl. 13-14

Filippense 1:28

Kruisverwysings

  • +1Kor 16:9
  • +Lu 21:19; 2Te 1:5

Filippense 1:29

Kruisverwysings

  • +Ef 2:8
  • +Han 5:41; Ro 5:3

Filippense 1:30

Kruisverwysings

  • +Han 16:22; 1Te 2:2; 2Ti 3:12
  • +Kol 1:24

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Fil. 1:11Kor 7:22
Fil. 1:1Han 16:12
Fil. 1:11Ti 3:1, 8
Fil. 1:2Ef 1:2
Fil. 1:3Ro 1:8
Fil. 1:41Te 1:2
Fil. 1:5Flp 1:27
Fil. 1:6Flp 2:13
Fil. 1:61Kor 1:8
Fil. 1:7Flp 4:14
Fil. 1:7Ef 3:1; Flp 1:13; Kol 4:18; 2Ti 1:8; Flm 13
Fil. 1:7Han 24:10, 14; Flp 1:16
Fil. 1:7Han 25:11
Fil. 1:72Kor 3:2
Fil. 1:8Kol 3:12
Fil. 1:91Te 3:12
Fil. 1:9Joh 17:3; 2Pe 3:18
Fil. 1:91Kor 10:15; Heb 5:14
Fil. 1:10Ro 12:2; Ef 5:10
Fil. 1:10Flp 2:15
Fil. 1:10Ro 14:13, 21
Fil. 1:11Joh 15:5; Jak 3:18
Fil. 1:11Ef 1:14
Fil. 1:12Flp 1:14
Fil. 1:13Ef 3:1
Fil. 1:13Han 28:31
Fil. 1:13Flp 4:22
Fil. 1:142Ti 2:9
Fil. 1:15Mt 7:22; 2Kor 12:20
Fil. 1:151Kor 9:17; 13:2
Fil. 1:16Flp 1:7
Fil. 1:17Jak 3:14
Fil. 1:172Kor 11:28
Fil. 1:18Ga 2:4
Fil. 1:18Lu 9:50
Fil. 1:192Kor 1:11
Fil. 1:19Joh 15:26; 1Pe 1:11
Fil. 1:20Ro 8:19
Fil. 1:20Ro 5:5
Fil. 1:20Ps 119:46; Ro 1:16; 2Ti 1:8
Fil. 1:20Ef 6:20
Fil. 1:202Kor 4:10; Kol 1:24
Fil. 1:20Ro 14:8; 1Pe 4:16
Fil. 1:21Ga 2:20; 6:14
Fil. 1:211Te 4:14; 2Ti 4:8; Op 14:13
Fil. 1:22Joh 15:16
Fil. 1:232Kor 5:6
Fil. 1:232Ti 4:6
Fil. 1:231Kor 15:42; 2Kor 5:8
Fil. 1:24Han 9:15; 20:29
Fil. 1:25Flm 22
Fil. 1:25Ro 1:11; Ef 4:12; 1Ti 4:15
Fil. 1:27Ef 4:1; Kol 1:10
Fil. 1:27Han 4:32; Ro 15:6; 1Kor 1:10; Ef 4:3
Fil. 1:281Kor 16:9
Fil. 1:28Lu 21:19; 2Te 1:5
Fil. 1:29Ef 2:8
Fil. 1:29Han 5:41; Ro 5:3
Fil. 1:30Han 16:22; 1Te 2:2; 2Ti 3:12
Fil. 1:30Kol 1:24
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Filippense 1:1-30

Filippense

1 Paulus en Timoʹteus, slawe+ van Christus Jesus, aan al die heiliges in eenheid met Christus Jesus wat in Filipʹpi+ is, saam met die opsieners en bedieningsknegte:+

2 Mag julle onverdiende goedhartigheid en vrede hê van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus.+

3 Ek dank my God altyd elke keer as ek aan julle dink+ 4 in al my smekinge vir julle almal,+ terwyl ek my smeking met vreugde doen, 5 weens julle bydrae+ ten behoewe van die goeie nuus van die eerste dag af tot op hierdie oomblik. 6 Want hierdie vaste vertroue het ek, dat hy wat ’n goeie werk in julle begin het, dit tot voltooiing sal bring+ tot op die dag+ van Jesus Christus. 7 Dit is vir my heeltemal reg om dit met betrekking tot julle almal te dink, omdat ek julle in my hart het,+ aangesien julle almal deelgenote+ met my in die onverdiende goedhartigheid is, in my gevangenisboeie+ sowel as in die verdediging+ en wetlike+ bevestiging van die goeie nuus.

8 Want God is my getuie hoe ek vurig na julle almal verlang met sulke tere geneentheid+ soos Christus Jesus het. 9 En dit is wat ek aanhou bid, dat julle liefde steeds oorvloediger mag word+ met juiste kennis+ en volle onderskeidingsvermoë;+ 10 dat julle seker kan maak van die belangriker dinge,+ sodat julle onberispelik+ kan wees en ander nie laat struikel nie,+ tot op die dag van Christus, 11 en vervul kan word met regverdige vrugte,+ wat deur Jesus Christus is, tot heerlikheid en lof van God.+

12 Ek wil dan nou hê dat julle moet weet, broers, dat my aangeleenthede eerder op die vooruitgang van die goeie nuus+ as op iets anders uitgeloop het, 13 sodat my boeie+ in verbintenis met Christus algemeen bekend geword het+ onder die hele pretoriaanse wag en al die ander;+ 14 en die meeste van die broers in die Here lê al hoe meer moed aan die dag om die woord van God onbevrees te spreek,+ omdat hulle weens my gevangenisboeie vertroue gekry het.

15 Party verkondig die Christus weliswaar deur afguns en wedywer,+ maar ander ook deur welwillendheid.+ 16 Laasgenoemdes verkondig die Christus uit liefde, want hulle weet dat ek hier geplaas is vir die verdediging+ van die goeie nuus; 17 maar eersgenoemdes doen dit uit twisgierigheid,+ nie met ’n suiwer beweegrede nie, want hulle doel is om vir my verdrukking+ in my gevangenisboeie te veroorsaak. 18 Wat dan? Niks, behalwe dat Christus op elke manier, hetsy onder ’n skyn+ of in waarheid, verkondig word,+ en hierin verbly ek my. Trouens, ek sal ook aanhou om my te verbly, 19 want ek weet dat dit tot my redding sal lei deur julle smeking+ en ’n toevoer van die gees van Jesus Christus,+ 20 in ooreenstemming met my gretige verwagting+ en hoop+ dat ek in geen opsig beskaam sal word+ nie, maar dat Christus in alle vrymoedigheid van spraak,+ soos altyd tevore, ook nou deur middel van my liggaam groot gemaak sal word,+ hetsy deur die lewe of die dood.+

21 Want in my geval is om te lewe Christus,+ en om te sterf+ gewin. 22 En as dit sou wees om verder in die vlees te lewe, dan is dit ’n vrug van my werk+—maar wat om te kies, maak ek nie bekend nie. 23 Ek verkeer onder druk van hierdie twee dinge;+ maar wat ek begeer, is die losmaking en om saam met Christus te wees,+ want dít is gewis baie beter.+ 24 Om julle onthalwe is dit egter nodiger dat ek in die vlees bly.+ 25 En aangesien ek hierdie vaste vertroue het, weet ek dat ek sal bly+ en by julle almal sal vertoef vir julle vooruitgang+ en die vreugde wat by julle geloof behoort, 26 sodat julle verheuging weens my in Christus Jesus kan oorloop deur my teenwoordigheid weer by julle.

27 Gedra julle net op ’n wyse wat die goeie nuus oor die Christus waardig is,+ sodat ek, hetsy ek kom en julle sien of afwesig is, van die dinge aangaande julle kan hoor, dat julle in een gees vasstaan, met een siel+ sy aan sy vir die geloof van die goeie nuus stry 28 en in geen opsig deur julle teenstanders bang gemaak word nie.+ Juis dít is ’n bewys van vernietiging vir hulle, maar van redding vir julle;+ en hierdie aanduiding kom van God, 29 want aan julle is die voorreg ter wille van Christus gegee, nie net om julle geloof+ in hom te stel nie, maar ook om ter wille van hom te ly.+ 30 Want julle het dieselfde worstelstryd as wat julle in my geval gesien het+ en waarvan julle nou in my geval hoor.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel