Deuteronomium 31:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En toe Moses klaar die woorde van hierdie wet tot die einde toe in ’n boek geskryf het,+ Josua 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie,+ en jy moet dag en nag op gedempte toon daarin lees, sodat jy sorgvuldig kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan;+ want dan sal jy jou weg suksesvol maak en dan sal jy wys handel.+
8 Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie,+ en jy moet dag en nag op gedempte toon daarin lees, sodat jy sorgvuldig kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan;+ want dan sal jy jou weg suksesvol maak en dan sal jy wys handel.+