1 Kronieke 16:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 DANK Jehovah, want hy is goed,+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd.+ 2 Kronieke 7:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En op die drie-en-twintigste dag van die sewende maand het hy die volk weggestuur na hulle huise, vreugdevol+ en vrolik van hart oor die goeie+ wat Jehovah teenoor Dawid en teenoor Salomo en teenoor sy volk Israel gedoen het.+
10 En op die drie-en-twintigste dag van die sewende maand het hy die volk weggestuur na hulle huise, vreugdevol+ en vrolik van hart oor die goeie+ wat Jehovah teenoor Dawid en teenoor Salomo en teenoor sy volk Israel gedoen het.+