5 “‘Dan moet die jong bul voor Jehovah geslag word; en die seuns van Aäron, die priesters,+ moet die bloed aanbied en die bloed rondom op die altaar sprinkel,+ wat by die ingang van die tent van samekoms is.
22 Daarop het hulle die beeste geslag,+ en die priesters het die bloed opgevang+ en dit op die altaar gesprinkel;+ waarna hulle die ramme+ geslag en die bloed op die altaar gesprinkel het,+ en hulle het die ramlammers geslag en die bloed op die altaar gesprinkel.
16 En hulle het op hulle plek bly staan+ volgens hulle reël, volgens die wet van Moses, die man van die ware God, terwyl die priesters+ die bloed gesprinkel het wat hulle uit die hand van die Leviete ontvang het.