2 Konings 24:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wat die res van die aangeleenthede van Joʹjakim+ betref en alles wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Juda nie? 2 Kronieke 35:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 en sy aangeleenthede, die eerstes en die laastes,+ kyk, dit is opgeteken in die Boek+ van die konings van Israel en Juda.
5 Wat die res van die aangeleenthede van Joʹjakim+ betref en alles wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Juda nie?
27 en sy aangeleenthede, die eerstes en die laastes,+ kyk, dit is opgeteken in die Boek+ van die konings van Israel en Juda.