Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “‘En as ’n inwonende vreemdeling as ’n vreemdeling by julle woon, moet ook hy die pasgaoffer vir Jehovah berei.+ Volgens die insetting van die pasga en volgens die gebruiklike prosedure daarvoor moet hy dit doen.+ Daar moet een insetting vir julle wees, vir die inwonende vreemdeling sowel as vir die boorling van die land.’”+

  • Josua 9:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Toe het Josua hulle op dié dag houtkappers en waterdraers gemaak+ vir die vergadering+ en vir Jehovah se altaar, tot vandag toe, op die plek wat hy sou uitkies.+

  • Jesaja 56:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “En die uitlanders wat hulle met Jehovah verbind het om hom te dien+ en om die naam van Jehovah lief te hê,+ ten einde sy knegte te word, almal wat die sabbat hou om dit nie te ontheilig nie en wat aan my verbond vashou,+

  • Johannes 12:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En daar was ’n paar Grieke+ onder dié wat opgekom het om by die fees te aanbid.

  • Handelinge 8:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Daarop het hy opgestaan en gegaan, en kyk! ’n Etiopiese+ eunug,+ ’n maghebber onder Kandaʹke, die koningin van die Etiopiërs, wat oor al haar skatte was. Hy het na Jerusalem gegaan om te aanbid,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel