2 En Jeʹsua,+ die seun van Joʹsadak, en sy broers, die priesters, en Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël,+ en sy broers het opgestaan en die altaar van die God van Israel gebou om brandoffers daarop te bring, volgens wat geskrywe staan+ in die wet van Moses, die man van die ware God.