-
Esra 3:8Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
8 En in die tweede jaar ná hulle aankoms by die huis van die ware God in Jerusalem, in die tweede maand,+ het Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël,+ en Jeʹsua,+ die seun van Joʹsadak, en die res van hulle broers, die priesters en die Leviete, en almal wat uit die gevangenskap+ na Jerusalem gekom het, begin; en hulle het toe die Leviete+ van twintig jaar en ouer aangestel om oor die werk aan die huis van Jehovah toesig te hou.+
-
-
Haggai 1:14Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
14 En Jehovah het die gees van Serubbaʹbel, die seun van Sealʹtiël, die goewerneur van Juda, en die gees van Josua,+ die seun van Joʹsadak, die hoëpriester, en die gees van al die oorblywendes van die volk opgewek;+ en hulle het ingekom en die werk begin doen in die huis van Jehovah van die leërs, hulle God.+
-