Deuteronomium 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En watter groot nasie het sulke regverdige voorskrifte en regterlike beslissings soos hierdie hele wet wat ek julle vandag voorhou?+ Deuteronomium 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Dit is die voorskrifte+ en die regterlike beslissings+ wat julle sorgvuldig moet uitvoer+ in die land wat Jehovah, die God van jou voorvaders, jou beslis in besit sal laat neem, al die dae dat julle op die aarde lewe.+
8 En watter groot nasie het sulke regverdige voorskrifte en regterlike beslissings soos hierdie hele wet wat ek julle vandag voorhou?+
12 “Dit is die voorskrifte+ en die regterlike beslissings+ wat julle sorgvuldig moet uitvoer+ in die land wat Jehovah, die God van jou voorvaders, jou beslis in besit sal laat neem, al die dae dat julle op die aarde lewe.+