23 En voor Jehovah jou God, op die plek wat hy sal uitkies om sy naam daar te laat woon, moet jy die tiendes eet van jou graan,+ van jou nuwe wyn en van jou olie en die eersgeborenes van jou beeste en van jou kleinvee;+ sodat jy kan leer om Jehovah jou God altyd te vrees.+