1 Kronieke 23:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 en vierduisend poortwagters+ en vierduisend wat Jehovah loof+ op die instrumente+ wat, so het Dawid gesê, “ek gemaak het om lof te bring”. Amos 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 wat volgens die klank van die snaarinstrument+ liedjies maak; wat, soos Dawid, vir hulle instrumente vir sang+ uitgedink het;
5 en vierduisend poortwagters+ en vierduisend wat Jehovah loof+ op die instrumente+ wat, so het Dawid gesê, “ek gemaak het om lof te bring”.
5 wat volgens die klank van die snaarinstrument+ liedjies maak; wat, soos Dawid, vir hulle instrumente vir sang+ uitgedink het;