2 Want hulle het van hulle dogters vir hulleself en vir hulle seuns aanvaar;+ en hulle, die heilige saad,+ het met die volke van die lande vermeng geraak,+ en die hand van die vorste en die onderheersers was die vernaamste+ in hierdie ontrouheid.”
16 En die onderheersers+ het nie geweet waarheen ek gegaan het en wat ek besig was om te doen nie; en vir die Jode en die priesters en die edeles en die onderheersers en die res van dié wat die werk sou doen, het ek nog niks vertel nie.