Ester 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Gevolglik het Haman daardie dag vreugdevol+ en vrolik van hart uitgegaan; maar toe Haman Morʹdegai in die koning se poort+ sien en merk dat hy nie opstaan+ en weens hom bewe nie,+ is Haman onmiddellik met woede+ teen Morʹdegai vervul. Spreuke 12:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 ’n Dwaas maak sy ergernis op dieselfde dag bekend,+ maar die skerpsinnige bedek ’n skande.+ Spreuke 27:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 ’n Klip en ’n vrag sand is swaar+—maar die ergernis wat deur ’n dwaas veroorsaak word, is swaarder as al twee.+
9 Gevolglik het Haman daardie dag vreugdevol+ en vrolik van hart uitgegaan; maar toe Haman Morʹdegai in die koning se poort+ sien en merk dat hy nie opstaan+ en weens hom bewe nie,+ is Haman onmiddellik met woede+ teen Morʹdegai vervul.
3 ’n Klip en ’n vrag sand is swaar+—maar die ergernis wat deur ’n dwaas veroorsaak word, is swaarder as al twee.+