Psalm 37:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die goddeloses het ’n swaard getrek en het hulle boog gespan+Om die geteisterde en arme te laat val,+Om dié dood te maak wat regskape is in hulle weg.+ Spreuke 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Gevolglik lê hulle in ’n hinderlaag vir hulle bloed;+ hulle lê hulle siel in ’n skuilplek voor.+ Spreuke 21:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Vermetele, aanmatigende grootprater is die naam van die een wat in ’n opwelling van vermetelheid optree.+ Spreuke 27:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Daar is die wreedheid van woede, ook die vloed van toorn,+ maar wie kan voor jaloesie standhou?+
14 Die goddeloses het ’n swaard getrek en het hulle boog gespan+Om die geteisterde en arme te laat val,+Om dié dood te maak wat regskape is in hulle weg.+
24 Vermetele, aanmatigende grootprater is die naam van die een wat in ’n opwelling van vermetelheid optree.+