1 Kronieke 29:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want ons is inwonende vreemdelinge voor u, en bywoners,+ soos al ons voorvaders. Soos ’n skaduwee is ons dae op die aarde+ en daar is geen hoop nie. Job 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Die mens, uit ’n vrou gebore,+Lewe ’n kort rukkie+ en is sat van ontsteltenis.+ Psalm 144:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die mens kom ooreen met ’n blote asemstoot;+Sy dae is soos ’n verbygaande skaduwee.+
15 Want ons is inwonende vreemdelinge voor u, en bywoners,+ soos al ons voorvaders. Soos ’n skaduwee is ons dae op die aarde+ en daar is geen hoop nie.