Psalm 39:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Kyk! U het my dae maar min gemaak;+En my lewensduur is soos niks voor u.+Waarlik, elke mens, al staan hy ook vas, is net ’n asemstoot.+ Sela. Psalm 89:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 Dink tog aan wat my lewensduur is.+Het u al die mensekinders heeltemal tevergeefs geskep?+
5 Kyk! U het my dae maar min gemaak;+En my lewensduur is soos niks voor u.+Waarlik, elke mens, al staan hy ook vas, is net ’n asemstoot.+ Sela.