Job 13:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Wat julle weet, weet ek ook goed;Ek staan nie vir julle terug nie.+ Spreuke 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Wanneer wysheid in jou hart kom+ en kennis vir jou siel aangenaam word,+