Levitikus 19:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 “‘Voor grys hare moet jy opstaan,+ en jy moet aan ’n bejaarde agting betoon,+ en jy moet jou God vrees.+ Ek is Jehovah. Job 32:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ek het gesê: ‘Die dae moet praat,En die veelheid van jare moet wysheid bekend maak.’+ Spreuke 16:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Grysheid is ’n pragtige kroon+ wanneer dit op die weg van regverdigheid gevind word.+ Spreuke 20:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Die sieraad van jong manne is hulle krag,+ en die prag van ou manne is hulle grysheid.+
32 “‘Voor grys hare moet jy opstaan,+ en jy moet aan ’n bejaarde agting betoon,+ en jy moet jou God vrees.+ Ek is Jehovah.