Nehemia 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En ek het verder gesê: “Wat julle doen, is nie goed nie.+ Moet julle nie in die vrees+ van ons God+ wandel weens die smaad+ van die nasies, ons vyande, nie?+ Job 28:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En hy het vir die mens gesê:‘Kyk! Die vrees van Jehovah—dit is wysheid,+En om van die kwaad af te wyk, is verstand.’”+ Spreuke 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die vrees van Jehovah is die begin van kennis.+ Net dwase verag wysheid en dissipline.+ Spreuke 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat. 1 Petrus 2:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Eer alle soorte mense,+ wees lief vir die hele gemeenskap van broers,+ vrees God,+ eer die koning.+
9 En ek het verder gesê: “Wat julle doen, is nie goed nie.+ Moet julle nie in die vrees+ van ons God+ wandel weens die smaad+ van die nasies, ons vyande, nie?+
28 En hy het vir die mens gesê:‘Kyk! Die vrees van Jehovah—dit is wysheid,+En om van die kwaad af te wyk, is verstand.’”+
13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat.
17 Eer alle soorte mense,+ wees lief vir die hele gemeenskap van broers,+ vrees God,+ eer die koning.+