Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Hy is wys van hart en sterk in krag.+

      Wie kan hardkoppig teenoor hom wees en ongedeerd daarvan afkom?+

  • Job 36:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Kyk! God is magtig+ en sal nie verwerp nie;

      Hy is magtig in die krag van ’n verstandige hart;

  • Jesaja 44:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Ek verydel die tekens van leë praatjiesmakers, en dit is Ek wat waarsêers waansinnig laat optree;+ wat wyses agteruit laat wyk en wat selfs hulle kennis in dwaasheid verander;+

  • Daniël 2:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Daniël het geantwoord en gesê: “Laat die naam van God geloof word+ van onbepaalde tyd, ja, tot onbepaalde tyd, want die wysheid en die mag—dit behoort aan hom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel