27 Want dit is sy enigste bedekking.+ Dit is sy mantel vir sy vel. Waarin sal hy gaan lê? En hy sal tot my roep, en ek sal beslis hoor, omdat ek genadig is.+
13 Jy moet die pand vir seker vir hom teruggee sodra die son ondergaan,+ en hy moet in sy kleed bed toe gaan,+ en hy sal jou seën;+ en dit sal vir jou regverdigheid voor Jehovah jou God beteken.+