11 En laasgenoemdes was edelmoediger as dié in Tessaloniʹka, want hulle het die woord met die grootste gretigheid van verstand ontvang en die Skrif+ elke dag sorgvuldig ondersoek+ of hierdie dinge so was.+
7 Laat die een wat ’n oor het, hoor wat die gees+ vir die gemeentes sê: Aan hom wat oorwin,+ sal ek gee om van die boom van die lewe te eet,+ wat in die paradys van God is.’