Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 17
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Handelinge 17:1

Kruisverwysings

  • +1Te 2:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 133

    Ontwaak!—1997,

    1997/8/22, bl. 16-18

Handelinge 17:2

Kruisverwysings

  • +Han 9:20; 13:14; 14:1; 18:4
  • +Han 18:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/1, bl. 18-19

    2008/12/1, bl. 30

    1986/3/1, bl. 29

    Getuig, bl. 134-135

    Bedieningskool, bl. 251-252

Handelinge 17:3

Kruisverwysings

  • +Ps 22:7, 16; 34:20; 69:21; 118:22; Jes 50:6; 53:3, 5
  • +Ps 16:10; Lu 24:46
  • +Han 18:28; Ga 3:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/1, bl. 19

    2008/12/1, bl. 30

    1990/6/15, bl. 17-18

    Getuig, bl. 134-135

    Ontwaak!,

    1993/3/22, bl. 6

Handelinge 17:4

Kruisverwysings

  • +Han 28:24
  • +Han 15:22, 40

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/1, bl. 19

    1997/11/1, bl. 10-11

    Getuig, bl. 135

Handelinge 17:5

Kruisverwysings

  • +Han 13:45
  • +Han 16:20
  • +Ro 16:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/1, bl. 19

    Getuig, bl. 135-136

Handelinge 17:6

Kruisverwysings

  • +1Kn 18:17; Han 16:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/1, bl. 19-20

    1993/6/1, bl. 3

    Getuig, bl. 135-136

    “Hele Skrif”, bl. 200, 341

Handelinge 17:7

Kruisverwysings

  • +Esr 4:12
  • +Lu 23:2; Joh 19:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/1, bl. 20

    Getuig, bl. 135-136

    “Hele Skrif”, bl. 231

Handelinge 17:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 200

Handelinge 17:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/1, bl. 20

    Getuig, bl. 136

Handelinge 17:10

Kruisverwysings

  • +Han 9:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 136-137

Handelinge 17:11

Kruisverwysings

  • +Joh 5:39
  • +Lu 16:29
  • +Spr 14:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 2

    Die Wagtoring,

    2011/6/15, bl. 25

    2007/4/15, bl. 14-15

    1998/10/15, bl. 6

    1996/5/15, bl. 16-17

    1990/8/15, bl. 29

    1990/6/15, bl. 18

    1989/8/1, bl. 6

    1989/1/15, bl. 6

    Getuig, bl. 137-138

    Ontwaak!,

    2008/3, bl. 8-9

    2007/8, bl. 10-11

    1991/10/8, bl. 12-13

Handelinge 17:12

Kruisverwysings

  • +Han 13:50

Handelinge 17:13

Kruisverwysings

  • +Han 14:19; 1Te 2:15
  • +Han 14:2

Handelinge 17:14

Kruisverwysings

  • +Mt 10:23

Handelinge 17:15

Kruisverwysings

  • +Han 16:1; 1Te 3:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/10/15, bl. 18-19

    1990/6/15, bl. 18

Handelinge 17:16

Kruisverwysings

  • +2Pe 2:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 140

    Die Wagtoring,

    1998/7/15, bl. 26-27

    1989/2/15, bl. 5

Handelinge 17:17

Kruisverwysings

  • +Han 13:5; 18:19
  • +Spr 1:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 18

    Getuig, bl. 140-141

Handelinge 17:18

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:22; Kol 2:8
  • +1Kor 4:13
  • +Joh 5:29; 11:25; 1Kor 15:12; Op 20:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 141-142

    Die Wagtoring,

    2003/7/15, bl. 22

    2001/8/1, bl. 8

    1998/7/15, bl. 25, 27

    1990/6/15, bl. 18

    1989/6/15, bl. 3-4

    1989/2/15, bl. 5-6

Handelinge 17:19

Kruisverwysings

  • +Mr 1:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1809

    Die Wagtoring,

    1990/6/15, bl. 18

    1989/2/15, bl. 5-6

Handelinge 17:20

Kruisverwysings

  • +Han 2:12

Handelinge 17:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2011/3, bl. 18

Handelinge 17:22

Kruisverwysings

  • +Han 17:34
  • +Han 17:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 30

    2007/9/1, bl. 14

    1989/2/15, bl. 6-7

    1986/3/1, bl. 30

    Getuig, bl. 142-143

    Bedieningskool, bl. 252

Handelinge 17:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/3/1, bl. 18

    2010/7/15, bl. 30

    2002/7/15, bl. 32

    1989/2/15, bl. 6-7

    Ontwaak!,

    2011/3, bl. 18

    Getuig, bl. 143

    Skepper, bl. 75-77

    Mensdom se soeke na God, bl. 69

    God se woord, bl. 64

Handelinge 17:24

Kruisverwysings

  • +Ps 146:6; Jes 42:5; Han 4:24; 14:15
  • +1Kn 8:27; Jes 66:1; Han 7:48

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 30

    2008/7/1, bl. 10

    1989/2/15, bl. 7-8

    Getuig, bl. 143-144

    Mensdom se soeke na God, bl. 30-31

Handelinge 17:25

Kruisverwysings

  • +Ps 50:12
  • +Ge 2:7
  • +Jes 42:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 38

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 30

    2008/7/1, bl. 10

    1989/2/15, bl. 7-8

    Getuig, bl. 144

    Mensdom se soeke na God, bl. 30-31

Handelinge 17:26

Kruisverwysings

  • +Ge 5:2
  • +Ge 1:28
  • +De 32:8
  • +Ps 74:17
  • +De 2:5, 19; 32:8; Jes 34:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 30

    2008/7/1, bl. 10

    1998/9/15, bl. 12

    1990/6/15, bl. 18

    1989/2/15, bl. 8-9

    1988/5/15, bl. 10

    Getuig, bl. 144-145

    Boek vir alle mense, bl. 25

    Ontwaak!,

    1993/8/22, bl. 9

    Mensdom se soeke na God, bl. 30-31

Handelinge 17:27

Kruisverwysings

  • +De 4:29; Jes 55:6
  • +Ps 145:18; Jer 23:23; Ro 1:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 30

    2008/7/1, bl. 10

    1989/2/15, bl. 9

    Getuig, bl. 145

    Mensdom se soeke na God, bl. 30-31

Handelinge 17:28

Kruisverwysings

  • +Jes 42:5
  • +Tit 1:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 38

    Ontwaak!,

    2011/3, bl. 18

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 30-31

    2004/6/15, bl. 14

    1989/2/15, bl. 9-10

    1986/3/1, bl. 30

    Getuig, bl. 145-146

Handelinge 17:29

Kruisverwysings

  • +Ge 1:27
  • +Jos 22:22; Ps 50:1; Jes 46:9
  • +De 5:8; Jes 37:19; 40:18; 46:5; Han 19:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 30-31

    2004/1/15, bl. 32

    Getuig, bl. 146

Handelinge 17:30

Kruisverwysings

  • +Han 14:16; Ro 3:25; 5:13; Ef 4:18
  • +Lu 24:47

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 31

    1992/7/1, bl. 32

    1989/2/15, bl. 10-11

    Getuig, bl. 146

Handelinge 17:31

Kruisverwysings

  • +Ps 96:13; 98:9; Jes 2:4; Joh 5:22; Han 10:42
  • +Joh 11:25; Han 2:24; 13:33; Ro 6:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 31

    2008/1/15, bl. 20

    1992/7/1, bl. 32

    1990/6/15, bl. 18

    1989/6/15, bl. 7

    1989/2/15, bl. 11-15

    1987/3/1, bl. 29

    Getuig, bl. 147

    Openbaring se klimaks, bl. 295-296

Handelinge 17:32

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 31

    1998/7/1, bl. 12

    Getuig, bl. 147

Handelinge 17:34

Kruisverwysings

  • +Han 17:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 31

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hand. 17:11Te 2:1
Hand. 17:2Han 9:20; 13:14; 14:1; 18:4
Hand. 17:2Han 18:19
Hand. 17:3Ps 22:7, 16; 34:20; 69:21; 118:22; Jes 50:6; 53:3, 5
Hand. 17:3Ps 16:10; Lu 24:46
Hand. 17:3Han 18:28; Ga 3:1
Hand. 17:4Han 28:24
Hand. 17:4Han 15:22, 40
Hand. 17:5Han 13:45
Hand. 17:5Han 16:20
Hand. 17:5Ro 16:21
Hand. 17:61Kn 18:17; Han 16:20
Hand. 17:7Esr 4:12
Hand. 17:7Lu 23:2; Joh 19:12
Hand. 17:10Han 9:25
Hand. 17:11Joh 5:39
Hand. 17:11Lu 16:29
Hand. 17:11Spr 14:15
Hand. 17:12Han 13:50
Hand. 17:13Han 14:19; 1Te 2:15
Hand. 17:13Han 14:2
Hand. 17:14Mt 10:23
Hand. 17:15Han 16:1; 1Te 3:2
Hand. 17:162Pe 2:8
Hand. 17:17Han 13:5; 18:19
Hand. 17:17Spr 1:20
Hand. 17:181Kor 1:22; Kol 2:8
Hand. 17:181Kor 4:13
Hand. 17:18Joh 5:29; 11:25; 1Kor 15:12; Op 20:6
Hand. 17:19Mr 1:27
Hand. 17:20Han 2:12
Hand. 17:22Han 17:34
Hand. 17:22Han 17:16
Hand. 17:24Ps 146:6; Jes 42:5; Han 4:24; 14:15
Hand. 17:241Kn 8:27; Jes 66:1; Han 7:48
Hand. 17:25Ps 50:12
Hand. 17:25Ge 2:7
Hand. 17:25Jes 42:5
Hand. 17:26Ge 5:2
Hand. 17:26Ge 1:28
Hand. 17:26De 32:8
Hand. 17:26Ps 74:17
Hand. 17:26De 2:5, 19; 32:8; Jes 34:17
Hand. 17:27De 4:29; Jes 55:6
Hand. 17:27Ps 145:18; Jer 23:23; Ro 1:20
Hand. 17:28Jes 42:5
Hand. 17:28Tit 1:12
Hand. 17:29Ge 1:27
Hand. 17:29Jos 22:22; Ps 50:1; Jes 46:9
Hand. 17:29De 5:8; Jes 37:19; 40:18; 46:5; Han 19:26
Hand. 17:30Han 14:16; Ro 3:25; 5:13; Ef 4:18
Hand. 17:30Lu 24:47
Hand. 17:31Ps 96:13; 98:9; Jes 2:4; Joh 5:22; Han 10:42
Hand. 17:31Joh 11:25; Han 2:24; 13:33; Ro 6:5
Hand. 17:321Kor 1:23
Hand. 17:34Han 17:19
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Handelinge 17:1-34

Handelinge

17 Hulle het toe deur Amfiʹpolis en Apolloʹnië gereis en by Tessaloniʹka+ gekom, waar daar ’n sinagoge van die Jode was. 2 Toe het Paulus volgens sy gewoonte+ na hulle toe ingegaan, en hy het drie sabbatte lank uit die Skrif met hulle geredeneer+ 3 en verduidelik en deur verwysings bewys dat die Christus moes ly+ en uit die dode moes opstaan+ en gesê: “Hierdie Jesus wat ek aan julle verkondig, hý is die Christus.”+ 4 Gevolglik het party van hulle gelowiges geword+ en by Paulus en Silas+ aangesluit, en so ook ’n groot menigte van die Grieke wat God aanbid het en ’n groot aantal van die vernaamste vroue.

5 Maar die Jode, wat jaloers geword het,+ het sekere goddelose manne onder die leeglêers op die markplein saam met hulle geneem en ’n skare oproeriges gevorm en die stad in opskudding gebring.+ En hulle het die huis van Jason+ aangeval in ’n poging om hulle voor die gepeupel te bring. 6 Toe hulle hulle nie vind nie, het hulle Jason en sekere broers na die stadsheersers toe gesleep en uitgeroep: “Hierdie mense wat die bewoonde aarde omgekeer+ het, is ook hier teenwoordig, 7 en Jason het hulle gasvry ontvang. En al hierdie mense handel in stryd met die verordeninge+ van die keiser en sê dat daar ’n ander koning is,+ Jesus.” 8 Hulle het die skare en die stadsheersers in beroering gebring toe hulle hierdie dinge hoor; 9 en eers nadat hulle voldoende borgtog van Jason en die ander geneem het, het hulle hulle laat gaan.

10 Die broers het Paulus sowel as Silas onmiddellik in die nag+ na Bereʹa gestuur, en toe hulle daar aankom, het hulle in die sinagoge van die Jode ingegaan. 11 En laasgenoemdes was edelmoediger as dié in Tessaloniʹka, want hulle het die woord met die grootste gretigheid van verstand ontvang en die Skrif+ elke dag sorgvuldig ondersoek+ of hierdie dinge so was.+ 12 Baie van hulle het dus gelowiges geword, en so ook ’n groot aantal van die hooggeagte+ Griekse vroue en van die manne. 13 Maar toe die Jode van Tessaloniʹka verneem dat die woord van God ook in Bereʹa deur Paulus verkondig word, het hulle ook daarheen gekom om die volksmassa aan te hits+ en in beroering te bring.+ 14 Toe het die broers Paulus onmiddellik weggestuur om tot by die see te gaan;+ maar Silas sowel as Timoʹteus het daar agtergebly. 15 Dié wat Paulus begelei het, het hom egter tot by Atene gebring, en nadat hulle ’n opdrag vir Silas en Timoʹteus+ ontvang het om so gou moontlik na hom toe te kom, het hulle vertrek.

16 En terwyl Paulus in Atene vir hulle gewag het, het sy gees in hom geïrriteerd geraak+ toe hy sien dat die stad vol afgode is. 17 Gevolglik het hy in die sinagoge met die Jode+ en die ander mense wat God aanbid het, begin redeneer, en elke dag op die markplein+ met dié wat daar was. 18 Maar sommige van die Epikuʹriese sowel as die Stoïsynʹse filosowe+ het met hom begin stry, en party het gesê: “Wat sou hierdie babbelaar tog wil sê?”+ Ander: “Dit lyk of hy ’n verkondiger van vreemde gode is.” Dit was omdat hy die goeie nuus van Jesus en die opstanding bekend gemaak het.+ 19 Toe het hulle hom gegryp en hom na die Areoʹpagus gelei en gesê: “Kan ons te wete kom wat hierdie nuwe leer+ is waaroor jy praat? 20 Want jy bring sommige dinge in wat vreemd klink in ons ore. Daarom wil ons te wete kom wat hierdie dinge tog beteken.”+ 21 Trouens, al die Ateners en die uitlanders wat daar vertoef het, het hulle vrye tyd met niks anders deurgebring as om iets nuuts te vertel of aan te hoor nie. 22 Paulus het toe in die middel van die Areoʹpagus+ gestaan en gesê:

“Manne van Atene, ek sien dat julle in alles blykbaar meer tot die vrees vir die gode+ geneig is as ander. 23 Terwyl ek rondgegaan en julle voorwerpe van verering sorgvuldig waargeneem het, het ek byvoorbeeld ook ’n altaar gevind waarop gegraveer is: ‘Aan ’n Onbekende God.’ Waaraan julle dan nou onwetend godvrugtige toegewydheid betoon, dít verkondig ek aan julle. 24 Die God wat die wêreld en alles daarin gemaak het, die Een wat Here van hemel en aarde is,+ woon nie in handgemaakte tempels+ nie, 25 en ook word hy nie deur mensehande bedien asof hy enigiets nodig het nie,+ omdat hy self aan almal lewe+ en asem+ en alles gee. 26 En hy het uit een mens+ elke nasie+ van die mense gemaak om op die hele oppervlak van die aarde te woon,+ en hy het die vasgestelde tye+ en die bepaalde grense van die woonplek van die mense verorden,+ 27 sodat hulle God sou soek,+ indien hulle na hom sou tas en hom werklik sou vind,+ hoewel hy eintlik nie ver van elkeen van ons af is nie. 28 Want deur hom het ons lewe en beweeg en bestaan ons,+ soos ook sommige van die digters+ onder julle gesê het: ‘Want ons is ook sy nakomelinge.’

29 “Aangesien ons dan die nakomelinge van God is,+ moet ons nie dink dat die Goddelike Wese+ gelyk is aan goud of silwer of klip nie, aan iets wat deur die kunsvaardigheid en vindingrykheid van die mens gebeeldhou is nie.+ 30 God het weliswaar die tye van sulke onkunde oorgesien,+ maar nou sê hy vir die mensdom dat hulle almal oral berou moet hê.+ 31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy van voorneme is om die bewoonde aarde in regverdigheid te oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg verskaf deurdat hy hom uit die dode opgewek het.”+

32 Wel, toe hulle van ’n opstanding van die dooies hoor, het party die spot begin dryf,+ terwyl ander gesê het: “Ons sal jou weer hieroor hoor.” 33 So het Paulus uit hulle midde weggegaan, 34 maar party manne het by hom aangesluit en gelowiges geword, onder wie ook Dioniʹsius, ’n regter van die geregshof van die Areoʹpagus,+ en ’n vrou met die naam Daʹmaris, en ander benewens hulle.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel