Job 34:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 In ’n oomblik sterf hulle,+ ja, in die middel van die nag;+Die volk steier heen en weer en verdwyn,En magtiges wyk—nie deur ’n hand nie.+ Psalm 33:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Geen koning word deur die oorvloed van krygsmagte gered nie;+’n Sterk man word nie deur die oorvloed van krag verlos nie.+ Spreuke 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Waardevolle dinge sal geen voordeel bring op die dag van grimmigheid nie,+ maar regverdigheid sal van die dood verlos.+
20 In ’n oomblik sterf hulle,+ ja, in die middel van die nag;+Die volk steier heen en weer en verdwyn,En magtiges wyk—nie deur ’n hand nie.+
16 Geen koning word deur die oorvloed van krygsmagte gered nie;+’n Sterk man word nie deur die oorvloed van krag verlos nie.+
4 Waardevolle dinge sal geen voordeel bring op die dag van grimmigheid nie,+ maar regverdigheid sal van die dood verlos.+