Job 34:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Daarom, o manne met ’n verstandige hart,+ luister na my.Ver is dit van die ware God om goddeloos te handel,+En van die Almagtige om onregverdig te handel!+ Romeine 9:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Wat sal ons dan sê? Is daar onregverdigheid by God?+ Mag dit nooit die geval word nie!
10 Daarom, o manne met ’n verstandige hart,+ luister na my.Ver is dit van die ware God om goddeloos te handel,+En van die Almagtige om onregverdig te handel!+