Psalm 35:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Laat dié wat behae skep in my regverdigheid, met vreugde uitroep en bly wees,+En laat hulle voortdurend sê:+“Laat Jehovah groot gemaak word, wat behae skep in die vrede van sy kneg.”+ Psalm 69:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Ek sal die naam van God met ’n lied loof,+En ek sal hom met danksegging groot maak.+ Lukas 1:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 En Maria het gesê: “My siel maak Jehovah groot,+
27 Laat dié wat behae skep in my regverdigheid, met vreugde uitroep en bly wees,+En laat hulle voortdurend sê:+“Laat Jehovah groot gemaak word, wat behae skep in die vrede van sy kneg.”+