Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 17:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “‘Wat enige man van die huis van Israel betref of ’n inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon, wat enige bloed eet+—teen die siel wat die bloed eet, sal ek beslis my aangesig rig,+ en ek sal hom inderdaad uitroei onder sy volk uit.

  • Jeremia 44:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Daarom, só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: ‘Kyk, ek rig my aangesig teen julle tot rampspoed en tot die uitroeiing van die hele Juda.+

  • Esegiël 14:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek sal my aangesig teen dié man rig+ en hom as ’n teken+ en as spreekwoorde+ stel, en ek sal hom uitroei onder my volk uit;+ en julle sal moet weet dat ek Jehovah is.”’+

  • Amos 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En as hulle voor hulle vyande uit in gevangenskap gaan, sal ek daarvandaan die swaard gebied, en dit moet hulle doodmaak;+ en ek sal my oog ten kwade op hulle rig en nie ten goede nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel