Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En ek sal julle onder die nasies verstrooi,+ en ek sal agter julle ’n swaard uittrek;+ en julle land sal ’n woesteny word,+ en julle stede sal ’n verlate puinhoop word.

  • Deuteronomium 28:65
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 65 En onder dié nasies sal jy geen rus hê nie,+ en ook sal daar geen rusplek vir jou voetsool wees nie; en daar sal Jehovah jou inderdaad ’n bewende hart+ en verswakkende oë+ en ’n wanhopige siel gee.

  • Esegiël 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 ’n Derde van jou—deur die pes sal hulle sterf,+ en deur hongersnood sal hulle in jou aan hulle einde kom.+ En nog ’n derde—deur die swaard sal hulle rondom jou val. En die laaste derde sal ek in alle windrigtings verstrooi,+ en ’n swaard sal ek agter hulle uittrek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel